Wat benodig ek vir Dubbel Battery Stelsel?
Vraag: More Piet, ek wil self my dual battery system installer, behalwe vir battery,kabels,lugs,fuses ens het ek net die solid state switch nodig, is dit reg? Antwoord: Hallo Jack Dit kan korrek wees ja; Die solid state switch ontkoppel jou …